Riversdal-skou
Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082 494 0631 of per e-pos skou@riversdaler.co.za / riversdalskou@gmail.com, vir meer inligting.
Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082 494 0631 of per e-pos skou@riversdaler.co.za / riversdalskou@gmail.com, vir meer inligting.
Charolais-telersgenootskap spog vanjaar met hul boeredag by Vryburg-skougronde. Vir navrae kontak 051 410 0953 of per e-pos june@stemma.co.za vir meer inligting.
VKB spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse bieliemieliefees. 2023 beloof om nóg beter te wees as vantevore met ‘n nuwe program en nog-nie-vantevore uitstallers. Besoek https://www.bieliemielie.co.za/, vir meer inligting.
Swellendamskou, die oudste aaneenlopende lansbouskou in die Suidelike halfrond, bied weer vanjaar ’n skou met 'n verskeidenheid van landboukategorieë. Kontak Danitsa Badenhorst by 082 093 1780 of per e-pos skou.reception@gmail.com, vir meer inligting.
Clocolan spog vanjaar met hul plaaskultuurfees se 72ste jaar. Die algemene landbouskou bied ondermeer veteraan-trekker en e-njinuitstalling, asook aktiwiteite met stalletjies. Kontak Valencia Pieterse by 0827751675 of per e-pos vpieterse64@gmail.com, vir meer inligting.
Beaufort-Wes-landbouskou sal vanjaar weer plaasvind. Kom en geniet dit saam ons. Kontak Samantha Megan Smit by 079 396 3531 of per e-pos samanthamegansmit04@gmail.com, vir meer inligting.
Africa Argi Tech se jaarlikse ontmoetingspunt sal hierdie jaar by by die Sun-arena, Menlyn Maine Pretoria wees, waar die Suider-Afrikaanse landbougemeenskap bymekaar kan kom om die tegnologie te verken. Kontak 011 465 0099 of per e-pos by enquiries@africa-agri.co.za, vir meer inligting.
Africa Agri Tech-konferensie-en-uitstalling is daaraan toegewy om die Suider-Afrikaanse landbou-, wetenskap- en tegnologiegemeenskappe te verbind by een geleentheid wat oor drie dae aangebied word. Die geleentheid het ten doel om uitsonderlike insigte te lewer, tesame met die beste aanbieders en verskaffers; die verkenning van wêreldneigings en vooruitgang in landbouwetenskap, tegnologie en innovasie; en die voordele […]
Die 2023 GOSA Simposium, aangebied by die Diaz Hotel in Mosselbaai, beloof om 'n boeiende geleentheid te wees vir alle rolspelers in die graanwaardeketting, van primêre produksie, graanhantering en -berging, logistiek, bemarking tot finansiering en voedselverwerking. Besoek groups@diazbeach.co.za, vir meer inligting.
Apimondia, die nie-regeringsorganisasie wat byeboere, verskaffers van toerusting en wetenskaplikes in veld van bye verteenwoordig hou sy Afrika-simposium in Durban. Daar is nog net ‘n paar dae oor om te registreer vir die Afrika Apimondia Simposium wat van 21 tot 24 Maart by die Internasionale Konvensiesentrum in Durban gehou word. Belangstellendes kan registreer deur die […]