Clanwilliam-skou
Clanwilliam se skou bied 'n verskeidenheid landbouprodukte en sal vanjaar weer plaasvind. Kontak Wilna Nieuwoudt by 083 685 4356 of Georgina Schoeman by 076 552 4082 of per e-pos info@clanwilliamexpo.co.za […]
Bloemskou
Bloemskou is ‘n jaarlikse instelling in Bloemfontein. Die Bloemskou kombineer verskeie afdelings om ‘n suksesvolle jaarlikse skou te verseker. Kontak Elmarie Prinsloo by 051 448 9894 of per e-pos info@bloemskou.co.za […]
Nampo
Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in die suidelike halfrond en vind jaarliks net buite Bothaville plaas. […]
Royal-skou
Die Royal-skou spog weer vanjaar met ’n verskeidenheid van uitstallers, insluitend 'n mengsel van kommersiële, nywerheids- en diensorganisasies. Kontak mnr. TD Strachan by 033 345 6274 of per e-pos admin@royalshow.co.za […]
Afrika Landboubesigheid- en-wetenskapweek (AASW8)
AASW8 is ’n platform vir wetenskaplikes, voorligtingsdiensverskaffers, onderwysers, landbou-ondernemings en beleidmakers en word aangebied by die Durban Internasionale Konvensiesentrum. Tema: Koppel landboubesigheid met wetenskap en vernuwing vir volhoubare landbou en […]
Wes-Kaapse Pluimveeklub se skou
Worcester , South AfricaKontak Johan Faure by 082 776 3427, of Naomi du Toit by 082 468 8826 vir meer inligting. Stuur e-pos vir meer inligting by weskaappluimvee@ gmail.com.
Kirkwood-wildsfees
KirkwoodDie SPAR Kirkwood-wildsfees is die Oos-Kaap se gunsteling gesinsfees waar alle feesgangers kan luister na 25 van Suid-Afrika se topkunstenaars en inkopies doen by meer as 300 spesialisstalletjies en vermaak. […]
Beefmaster-genootskap se jaarvergadering
ParysDie Beefmaster-genootskap is 'n verskaffer van beesvleisprodukte van wêreldgehalte, wat kliënte in Suider-Afrika, die Midde-Ooste en die Verre Ooste bedien. Hul volgende jaarvergadering vind plaas op 5 Julie in Parys. […]
Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte
Die SA Gourmet-sampioenakademie is die voorste verskaffer van sampioenopleiding en bewusmaking in die Suidelike Halfrond met 'n teenwoordigheid in sleutelmarkte in Afrika, Europa, Oos- en Suidoos-Asië en die Indiese Oseaan-eilande, […]
Aartappels SA-navorsingsimposium
ParysAartappels Suid-Afrika hou hul jaarlikse Navorsingsimposium om meer te wete te kom oor die jongste navorsing oor aartappelsiektes, peste en virusse, grondgesondheid, agronomie en vele ander aartappelnavorsingsonderwerpe. Kontak lethea@first-choice.co.za vir […]