Robertson-lenteskou
Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen […]
Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen […]
Die MPO Melkfees is verlede jaar vir die eerste keer deur MPO Oos-Kaap in Jeffreysbaai aangebied en sal vanjaar in Oktober weer plaasvind. Die projek is begin met die doel […]
Sampioenverbouingkursus vir verskaffing aan breëspektrumvoedselverspreiders word aangebied deur die Suid-Afrikaanse fynproewersampioen-akademie.Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by www.mushroomacademy.com of stuur e-pos aan registration@mushroomacademy.com vir enige navrae rondom registrasie.
Villiersdorp spog weer die jaar met sy jaarlikse tentoonstelling van vee. Kontak Villiersdorp. Johannie Barnard by 083 312 1476 of per e-pos skoongesig@breede.co.za, vir meer inligting.
Die jaarlikse Loerfontein-skou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027 662 1575 of per e-pos irmarik@telkomsa.net, vir meer inligting.
Prins Albert Landbouskou spog weer die jaar met sy jaarlikse landbouskou met ’n wye verskeidenheid van aktiwiteite. Kontak Karla Koorts by 076 470 9772 of per e-pos palandbougenootskap@gmail.com, vir meer […]
Prins Albert se jaarlikse landbouskou spog vanjaar met verskeie aktiwiteite wat vir skougangers sal vermaak. Vir meer inligting oor dié geleentheid, kontak Martin Koorts by 078 570 9113, Karla Koorts […]
Ekonomiese realiteite bepaal dat slegs die doeltreffendste boerbokprodusente in besigheid sal bly en in die toekoms voorspoedig sal wees. Boere wat hul winsgewendheid en volhoubaarheid wil verbeter, sal groot voordeel […]
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe as die hoogtepunt. Kontak Dina Wiese by 076 702 0212er […]