• Familieboerderymeesterklas: Douglas

    Douglas , South Africa

    Met die meeste van plase in familiebesit, bly die suksesvolle intergenerasie-opvolging van sulke besighede ’n uiters belangrike onderwerp. Landbouweekblad se familieboerdery-meesterklasse saam met Theo Vorster sal die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye identifiseer en bespreek word. Kaartjies kos R1 400 (dit sluit ook die topverkoper Familieboerderye in Suid-Afrika en ’n jaar se intekening […]

  • Swartland-skou, Moorreesburg

    Die skou vind plaas by die Moorreesburg-skougronde. Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, beeste en skape. Kontak Dorothy Visser by 082 784 5089 of 022 433 1607, per e-pos by info@swartlandskou.co.za, vir meer inligting.

  • Nampo Kaap

    Nampo is die voorste landbou-uitstalling en -handelskou en vind ook in die Wes-Kaap plaas. Nampo Kaap vind jaarliks op Bredasdorp plaas. Verskeie landbou-insetverskaffers word verteenwoordig; insluitend landboumasjinerie, besproeiings, Vervoer, kunsmis, ens. Kontak Annette Eksteen by 028 626 2512 of per e-pos admin@expo.org.za, vir meer inligting.

  • Internasionale Makadamia-simposium

    Zimbali, KwaZulu-Natal

    Makadamias Suid-Afrika (Samac) is vanjaar die gasheer vir die negende Internasionale Makadamia Simposium wat vanaf 19 – 21 September by Zimbali in KwaZulu-Natal aangebied word. Die nuutste tendense, geleenthede en innoverende tegnologie en praktyke gaan deur kundiges van regoor die wêreld bespreek word. Vir meer inligting en besprekings besoek https://ims.samac.org.za of stuur ‘n epos na: […]

  • Robertson-lenteskou

    Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen by 023 626 2512 of per e-pos by robertsonskou@barvallei.co.za, vir meer inligting.