Previous slide
Next slide

Loeriesfontein-skou

Die jaarlikse Loerfontein-skou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027 662

Prins Albert Landbouskou

Prins Albert Landbouskou spog weer die jaar met sy jaarlikse landbouskou met ’n wye verskeidenheid van aktiwiteite. Kontak Karla Koorts

Kursus: Winsgewende Boerbokboerdery

Ekonomiese realiteite bepaal dat slegs die doeltreffendste boerbokprodusente in besigheid sal bly en in die toekoms voorspoedig sal wees. Boere

Tulbagh skou

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe