10 geleenthede found.
Gewilde
Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn
Victoria-Wes-skouterrein Victoria-WesKOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, […]
Karoo-winterwolfees
Middelburg Mpumalanga
Gewilde
Boeremusiekfees
NaboomspruitBoeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan […]
Nasionale Braford-veiling
Afridome ParysDante Deo Limousins-stoetveiling
Afridome ParysOvervaal-Dorperklub
PretoriaWIRU Wildlife Services
Wildswinkel aanlyn veilingHoëveld-klub-SAVM-veiling
StandertonRoeland Rooi
Die plaas Midden Vrede14de produksieveiling. Aanbod: 45 bulle; 50 dragtige koeie; 10 Jerseykoeie.