• 26ste Karoo Kalahari Meatmaster-veiling

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: 60 Ramme | 100 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/26ste-karoo-kalahari-meatmaster-veiling-mga/lots/1a-pxaK

  • Bendito Bonsmara se 1ste produksieveiling

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: 16 Bulle | 150 Vroulike Diere in alle Produksiestadiums Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bendito-bonsmara-1ste-produksieveiling-Y5G

  • Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

    Sampioensubstraatontwerp, -verbouing, bemarking en sakebeplanning op kommersiële skaal, aangebied deur SA Gourmet-sampioenakademie. Kontak Adriaan Smit by 082 749 8553 of registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

  • Adelaide Goat Sale

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod 1400 Boerbok Kapaters | 300 Boerbok Ooie/Bokkies | 350 Boerbokooie | 200 Angoras Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/adelaide-goat-sale-019

  • Landbouskrywers SA nasionale eerbewyse

    Landbouskrywers SA is 'n vrywillige, nie-winsgewende professionele vereniging wat die beeld en standaarde van landboujoernalistiek in Suid-Afrika bevorder.

  • Bosveld-dorperklub se produksieveiling

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: Dorpers: 15 Ramme & 45 Ooie | Witdorpers: 25 Ramme & 35 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bosveld-dorperklub-produksieveiling-Zzm

  • Platinum-produksieveiling

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: 150 Gehalte Meatmaster Ooie | 15 Top Meatmaster Ramme | 30 Gehalte Savanna Bok Ooie | 5 Top Savanna Bok Ramme. Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/platinum-produksieveiling-J5k

  • Amathole Nguni Breeders se 18de produksie-uitverkoping

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: 1 Geregistreerde Bul | 40 Stoet Vroulike Diere | 39 Kommersiële Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/amathole-nguni-breeders-18th-production-sale-pVK

  • Bosveld Bonsmara-klubveiling

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: 30 Bulle | 150 Vroulike Diere | 100 Speenkalwers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bosveld-bonsmara-klubveiling-xeO

  • Lamus Bonsmara 3de produksie-uitverkoping

    Aanlyn met SwiftVEE

    Aanbod: Bonsmara Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/lamus-bonsmara-3rd-production-sale-KzL