Heidelberg-skou
Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorieë van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die dorp. Kontak Sarah Koch by 082 725 4091 of per […]
Victoria-Wes-skou
Jaarlikse skou by Victoria-Wes. Victoria-Wes se landbougenootskapskou vind hierdie jaar plaas op 10-11 Februarie 2023. Kontak Hanlerie Esterhuinzen by 084 704 6077 of per e-pos vicweslandbou@gmail.com, vir meer inligting.
Drakensberger-beestelersgenootskap: Studiegroep
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse studiegroep aan. Kontak Chrosto Nel by 072 545 3180 of per e-pos christonel36@gmail.com vir meer inligting.
Opleiding: Toerleier en keurder
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse toerleier- en keurdersopleiding in Brandfort. Kontak Fanie van Dyk by 082 4 4952 of per e-pos js.vandyk@mweb.co.za, vir meer inligting.
Riversdal-skou
Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082 494 0631 of per e-pos skou@riversdaler.co.za / riversdalskou@gmail.com, vir meer […]
Charolais-telersgenootskap: Boeredag
Charolais-telersgenootskap spog vanjaar met hul boeredag by Vryburg-skougronde. Vir navrae kontak 051 410 0953 of per e-pos june@stemma.co.za vir meer inligting.
Bieliemieliefees: Reitz
VKB spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse bieliemieliefees. 2023 beloof om nóg beter te wees as vantevore met ‘n nuwe program en nog-nie-vantevore uitstallers. Besoek https://www.bieliemielie.co.za/, vir meer inligting.
Swellendam-skou
Swellendamskou, die oudste aaneenlopende lansbouskou in die Suidelike halfrond, bied weer vanjaar ’n skou met 'n verskeidenheid van landboukategorieë. Kontak Danitsa Badenhorst by 082 093 1780 of per e-pos skou.reception@gmail.com, […]
Clocolan-plaaskultuurfees
Clocolan spog vanjaar met hul plaaskultuurfees se 72ste jaar. Die algemene landbouskou bied ondermeer veteraan-trekker en e-njinuitstalling, asook aktiwiteite met stalletjies. Kontak Valencia Pieterse by 0827751675 of per e-pos vpieterse64@gmail.com, […]
Beaufort-Wes-skou
Beaufort-Wes-landbouskou sal vanjaar weer plaasvind. Kom en geniet dit saam ons. Kontak Samantha Megan Smit by 079 396 3531 of per e-pos samanthamegansmit04@gmail.com, vir meer inligting.