Familieboerderymeesterklas: Bloemfontein

Bloemfontein

Met die meeste van plase in familiebesit, bly die suksesvolle intergenerasie-opvolging van sulke besighede ’n uiters belangrike onderwerp. Landbouweekblad se familieboerdery-meesterklasse saam met Theo Vorster sal die ooreenkomste tussen van […]

George-landbouskou

Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Kontak Mariette de Sousa by 084 432 9484 of per e-pos Info@georgelandbouskou.co.za/president@georgelandbouskou.co.za, vir meer […]

Agbiz-graansimposium

Skakel in en neem deel aan Agbiz se jaarlikse Graansimposium wat weer vanjaar virtueel sal plaasvind. Vir navrae kontak 012 807 3002 of per e-pos annelien@agbizgrain.co.za vir meer inligting.