Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen by 023 626 2512 of per e-pos by robertsonskou@barvallei.co.za, vir meer inligting.
Die MPO Melkfees is verlede jaar vir die eerste keer deur MPO Oos-Kaap in Jeffreysbaai aangebied en sal vanjaar in Oktober weer plaasvind. Die projek is begin met die doel om bewustheid te skep die suiwelbedryf met gemeenskapsbetrokkenheid en verbruikersonderrig as die primêre dryfkrag.Op 7 en 8 Oktober 2023 sal die terrein van die Gamtoos […]
Sampioenverbouingkursus vir verskaffing aan breëspektrumvoedselverspreiders word aangebied deur die Suid-Afrikaanse fynproewersampioen-akademie.Vir meer inligting, besoek hul webtuiste by www.mushroomacademy.com of stuur e-pos aan registration@mushroomacademy.com vir enige navrae rondom registrasie.
Villiersdorp spog weer die jaar met sy jaarlikse tentoonstelling van vee. Kontak Villiersdorp. Johannie Barnard by 083 312 1476 of per e-pos skoongesig@breede.co.za, vir meer inligting.
Die jaarlikse Loerfontein-skou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027 662 1575 of per e-pos irmarik@telkomsa.net, vir meer inligting.
Prins Albert Landbouskou spog weer die jaar met sy jaarlikse landbouskou met ’n wye verskeidenheid van aktiwiteite. Kontak Karla Koorts by 076 470 9772 of per e-pos palandbougenootskap@gmail.com, vir meer inligting.
Prins Albert se jaarlikse landbouskou spog vanjaar met verskeie aktiwiteite wat vir skougangers sal vermaak. Vir meer inligting oor dié geleentheid, kontak Martin Koorts by 078 570 9113, Karla Koorts by 076 470 9772, of e-pos by palandbougenootskap@gmail.com.
Ekonomiese realiteite bepaal dat slegs die doeltreffendste boerbokprodusente in besigheid sal bly en in die toekoms voorspoedig sal wees. Boere wat hul winsgewendheid en volhoubaarheid wil verbeter, sal groot voordeel trek uit dié kursus. Kontak 064 727 8321 met enige navrae.