Calendar of Geleenthede
|
Maandag
|
Dinsdag
|
Woensdag
|
Donderdag
|
Vrydag
|
Saterdag
|
Sondag
|
|---|---|---|---|---|---|---|
|
2 geleenthede,
|
4 geleenthede,
Gewilde
19e produksieveiling van Poggenpoel Molopo Bonsmaras. 200 kommersiële vroulike diere in alle produksiestadia, 10 uitsoek-stoetkoei en 80 bulle word aangebied. |
1 geleentheid,
|
2 geleenthede,
250 diere teen die beste pryse. Brosjure, foto's en katalogus beskikbaar op www.loriza.net Outdoor X is 'n unieke ervaring vir alle ouderdomme. Dit kombineer gesinsvriendelike pret met 'n professionele omgewing vir ons gewaardeerde uitstallers. Met 'n verskeidenheid aktiwiteite en 'n verwelkomende atmosfeer is dit die perfekte omgewing vir almal om 'n onvergeetlike dag te geniet. |
3 geleenthede,
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op eie tyd en tempo voltooi word. Aanlyn registrasie: www.mushroomacademy.com of navrae: info@mushroomacademy.com |
1 geleentheid,
|
|
|
0 geleenthede,
|
5 geleenthede,
-
Rietfontein, Balfour. Bespreking deur dr. At Viljoen. RSVP 12 Junie 2024. |
10 geleenthede,
|
7 geleenthede,
|
7 geleenthede,
Aangebied deur Trio Events. Bespreek jou plek by https://tinyurl.com/3rhctdd5. |
12 geleenthede,
|
1 geleentheid,
|
|
0 geleenthede,
|
1 geleentheid,
|
7 geleenthede,
|
4 geleenthede,
Gewilde
Aangebied deur Winston Land & Cattle Co. op die plaas Winston, Port Alfred. Tema: Progressive Farming for the Cattleman. Sprekers: Rowan Stretton, Frits van Oudtshoorn en dr. Tom Strydom. |
7 geleenthede,
Gewilde
KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, wat grootliks ondersteuning bied aan die plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook die plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.
Gewilde
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word. Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad). Aanbod: 5 SP-Dormerramme; 15 SP-Dormerooie; 20 semenstrooitjies. Besigtiging in Bloemfontein. Aanlyn veiling, aangebied deur Meerkat aanlyn veilings. |
7 geleenthede,
Gewilde
Boeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan optree, asook stalletjies, eet- en drinkgoed en ander aktiwiteite. Die Vrouelandbou-unie van Naboomspruit sal vir aandete 'n heerlike bord boerekos om 17:00 (R150 p.p) bedien. […] |
1 geleentheid,
|
|
0 geleenthede,
|
4 geleenthede,
|
4 geleenthede,
|
4 geleenthede,
Leeuwbult Bonsmara-stoet was vereer met die Elite Goue Toekenning deur SA Stamboek. Maak seker om nie die geleentheid mis te loop om topgehalte-Bonsmara-diere aan te koop nie! |
0 geleenthede,
|
||
|
0 geleenthede,
|
7 geleenthede,
Gewilde
Die Endangered Wildlife-trust, Cape Leopard-trust en Vulture Safe Zone bied praktiese opleiding en bewusmaking aan oor roofdierbestuur. Die program bied inligting oor verskillende roofdierspesies en hul gedrag en evaluasie van ‘n karkas van ‘n dier wat aangeval is. Eweneens sal verskillende metodes om roofdiere te bestuur en maniere om die impak van predasie te verminder, […] |
5 geleenthede,
'n Handelskou vir die Suid-Afrikaanse suiker- en makadamiabedryf, Mtunzini. Boere, vervaardigers en ander belangstellendes kan die jongste in boerderytoerusting bekyk. |
6 geleenthede,
Gewilde
Die Endangered Wildlife-trust, Cape Leopard-trust en Vulture Safe Zone bied praktiese opleiding en bewusmaking aan oor roofdierbestuur. Die program bied inligting oor verskillende roofdierspesies en hul gedrag en evaluasie van ‘n karkas van ‘n dier wat aangeval is. Eweneens sal verskillende metodes om roofdiere te bestuur en maniere om die impak van predasie te verminder, […] |
5 geleenthede,
|
1 geleentheid,
|
