Calendar of Geleenthede
M Ma
D Di
W Wo
T Do
V Vr
S Sa
S So
0 geleenthede,
7 geleenthede,
8 geleenthede,
11 geleenthede,
SA Gourmet-sampioen-akademie
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op
9 geleenthede,
0 geleenthede,
10 geleenthede,
Blouberg Simbras & Sanleo
Gesamentlike produksieveiling van Blouberg Simbras en Sanleo, met gasverkopers.
Allesbeste-simposium 2024
Suid-Afrika se avokadobedryf maak gereed vir een van dié belangrikste boeredae op sy kalender wanneer die Allesbeste-simposium op 7-8 Augustus
0 geleenthede,
0 geleenthede,
6 geleenthede,
Familieboerdery-meestersklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in
8 geleenthede,
12 geleenthede,
Beesplaasveiling
Hierdie bees- en wildplaas is goed geleë in die eksklusiewe en veilige Peninsula on the Vaal-landgoed en word omring deur
6 geleenthede,
0 geleenthede,
0 geleenthede,
6 geleenthede,
16 geleenthede,
SSK-wintergraandag
Hoofspreker: Dr. Elmarie van der Watt (Universiteit van die Vrystaat): Strategiee en vooruitsigte vir biostimulante om abiotiese stres in plante
12 geleenthede,
0 geleenthede,
0 geleenthede,
5 geleenthede,
8 geleenthede,
12 geleenthede,
5 geleenthede,
Hantam-vleisfees
Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp in rep
9 geleenthede,
BKB-Afrika-vee-ekspo-en-skou
Die grootste vee-ekspo in Afrika, met meer as 20 skaap-, bees-, bok- en pluimveerasse.
MPO-melkfees, KZN
Kaartjies beskikbaar op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/244351-kzn-dairy-fest/?ref=algolia-search#/
7 geleenthede,
SA Gourmet-sampioen-akademie
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op