Calendar of Geleenthede
|
Maandag
|
Dinsdag
|
Woensdag
|
Donderdag
|
Vrydag
|
Saterdag
|
Sondag
|
|---|---|---|---|---|---|---|
|
0 geleenthede,
|
6 geleenthede,
|
11 geleenthede,
|
8 geleenthede,
Gewilde
Met o.a. 24-uur lange Merino-lam-skeerrekordpoging deur Tienie du Plessis ten bate van die PinkDrive. |
11 geleenthede,
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op eie tyd en tempo voltooi word. Aanlyn registrasie: www.mushroomacademy.com of navrae: info@mushroomacademy.com |
||
|
5 geleenthede,
Gewilde
VOLHOUBAAR | VEERKRAGTIG | VIR DIE TOEKOMS Onvoorspelbare weerpatrone, stygende insetkoste, watertekorte en die agteruitgang van grondvrugbaarheid is van die uitdagings wat boere in die gesig staar. Landbouweekblad en die Riemland-studiegroep wil by sy konferensies oor volhoubare landbou vir boere wys hoe om in harmonie met die natuur te boer. Kom ontdek hoe elke deel […] |
6 geleenthede,
Gewilde
VOLHOUBAAR | VEERKRAGTIG | VIR DIE TOEKOMS Onvoorspelbare weerpatrone, stygende insetkoste, watertekorte en die agteruitgang van grondvrugbaarheid is van die uitdagings wat boere in die gesig staar. Landbouweekblad en die Ottosdal-geenbewerkingsklub wil by hul konferensies oor volhoubare landbou vir boere wys hoe om in harmonie met die natuur te boer. Kom ontdek hoe elke deel […] |
8 geleenthede,
Gewilde
Hoogtepunte sluit in: Dors met stoomenjin, ossewaritte, ploeg met osse, 'n 1913-Rumely-trekker wat op terrein rond beweeg en talle antieke enjins wat loop. Gaskuntenaars wat optree oor die twee dae is Juan Boucher, Chris Steyn en Hennie de Bruin en die kitaarkêrels. |
8 geleenthede,
|
|||
|
7 geleenthede,
|
0 geleenthede,
|
|||||
|
5 geleenthede,
|
7 geleenthede,
Gewilde
VOLHOUBAAR | VEERKRAGTIG | VIR DIE TOEKOMS Landbouweekblad en die landbouverenigings van Moorreesburg en Piketberg bied ‘n eendagkonferensie aan om oplossings vir boere van die Swartland te bied. Die konferensie vind op 19 Maart op Moorreesburg (venue sal bevestig word) plaas en is ’n moet vir enige boer wat wat goedkoper, winsgewender en meer volhoubaar […] |
4 geleenthede,
Kom na Kenton-on-Sea as jy lief is vir die see en 'n slukkie wyn, wyn wil koop en of graag 'n bietjie meer oor wyn wil leer. Kos en wyn, wynproe, high tea met wyn en soveel meer. Kom dus na die kaalvoet-hoofstad van die Sonskynkus, Kenton-on-Sea, vir 'n heerlike langnaweek met wyn aan die […] |
1 geleentheid,
|
0 geleenthede,
|
||
|
0 geleenthede,
|
1 geleentheid,
|
0 geleenthede,
|
1 geleentheid,
|
2 geleenthede,
|
0 geleenthede,
|
|
|
0 geleenthede,
|
3 geleenthede,
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op eie tyd en tempo voltooi word. Aanlyn registrasie: www.mushroomacademy.com of navrae: info@mushroomacademy.com |
7 geleenthede,
Gewilde
Senekal bied hul jaarlikse landbou-, nywerheids- en perdeskou aan vanaf 3 tot 5 April 2025. Hierdie spoggeleentheid is die vertoonvenster van die Oos-Vrystaat waar jy 'n volwaardige plattelandse ondervinding kan ervaar in die hartjie van die pragtige Vrystaat-provinsie. Daar is 'n groot verskeidenheid stalletjies met onder andere vellies, plante, geskenke, speelgoed, klere, heerlike kos, 'n […]
R150
|
11 geleenthede,
|
9 geleenthede,
|
