

MG Jacobsz Brahman 2de Produksie-uitverkoping
09
Augustus
2022
Die MG Jacobsz Brahman 2de Produksie-uitverkoping vind plaas op 09 Augustus om 11:00 by die Mooi River Sale Yards, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 50 Grys en Rooi Brahman Bulle | 50 Grys Brahman Koeie en Verse (Alle Stadia) | 200 Kommersiële Brahmankruisverse In Kalf en Oop
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4854