Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

MPO-webinaar: Biosekuriteit-bestuur

07 Julie 2020

Die MPO bied ‘n aanlynwebinaar aan oor biosekuriteitbestuur. Die geleentheid sal deur dr. Chris van Djik gefasiliteer word. Onderwerpe wat bespreek sal word, sluit in: Die huidige toestand van biosekuriteit in Suid-Afrika, risiko’s in die melkbedryf en die koste van siektes, basiese aspekte van biosekuriteit wat betref diere, mense en programme. ‘n Paneelbespreking met drs. Chris van Dijk, Faffa Malan en Shaun Morris sal plaasvind. Om te registreer, kontak Corlia Oberholzer by corlia@mpo.co.za of 082 451 4911.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
7 Julie 2020
Koste:
Gratis
Kategorie:
Webwerf:
https://www.mpo.co.za