
Mpumalanga Landbou se jaarlikse kongres
02
Junie
2022
Mpumalanga Landbou beplan hulle jaarlikse kongres op Donderdag 2 Junie 2022 by Badplaas Forever Resort. Die besprekings vir verblyf moet gou as moontlik gemaak word. Besprekings kan gemaak word by Mara Van Heerden, 017 844 8110, badplaasconf@foreversa.co.za.