Laai Geleenthedee

Murraysburg-skou

19 Februarie 2021

Woon die Murrausburg-skou op 19 Februarie by. Op die program is skoue met Veldmerino’s, Angora’s (kudde en stoet), boeresport en motorfietse, ‘n steakete en gratis uitstalruimte. Vir meer inligting, kontak Phil de Klerk by 0728686299 of e-pos pdk.karoo@gmail.com.

Deel die geleentheid

2273687
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek

Besonderhede

Datum:
19 Februarie
Kategorie: