

Nampo Kaap
14
September
2022
-
17
September
2022
Nampo is die voorste landbou-uitstalling en -handelskou en vind ook in die Wes-Kaap plaas. Nampo Kaap vind jaarliks op Bredasdorp plaas. Verskeie landbou-insetverskaffers word verteenwoordig; insluitend landboumasjinerie, besproeiings, Vervoer, kunsmis, ens.