

Nampo
17
Mei
2022
-
20
Mei
2022
Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in die suidelike halfrond en vind jaarliks net buite Bothaville plaas. Besoek https://www.grainsa.co.za/pages/nampo vir meer inligting.
- Hierdie geleentheid is al verby
Besonderhede
- Begin:
- 17 Mei @ 08:00
- Einde:
- 20 Mei @ 17:00
- Kategorie:
- SKOUE