

Nasionale Sussex-veiling
13
Augustus
2020
Die Nasionale Sussex-veiling vind by die Bloemfontein-skougronde plaas. Navrae oor die veiling kan aan die Sussex-genootskap gerig word by sussex@studbook.co.za. Moenie hdie geleentheid mis nie! Onthou om ‘n dag voor die veiling te registreer by https://auctions.swiftvee.com/.