
- Hierdie geleentheid is al verby
Nedbank Vinpro-inligtingsdag
19 Januarie 2023

Nedbank Vinpro Inligtingsdag 2023: Skakel in en groei jou Suid-Afrikaanse wynbesigheid. Registreer aanlyn by https://sales.vinpro.co.za/ vir navrae, skakel 021 276 0429 of e-pos infoday@vinpro.co.za vir meer inligting.