Laai Geleenthedee

Nuwe Massey Fergusson-trekker bekendgestel

24 Julie 2020

Die nuwe hoëperdekrag-Massey Ferguson-trekker sal tydens ‘n digitale bekendstellingsgeleentheid onthul word op 24 Julie 2020, om 14:15. Registreer as ons spesiale gas en word deel van dié unieke ervaring. Registreer hier om die digitale geleentheid by te woon.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
24 Julie
Tyd:
14:15 - 16:00
Kategorie:
Webtuiste:
https://www.agcocorp.com/