
Opleiding: Hantering van chemiese middels
09
Februarie
2022
Tegniese opleiding vir die veilige hantering van chemiese middels by die Protea Agri-opleidingsentrum. Kontak by Isaac Schoeman by 082 670 1636 of e-pos: protea@kingsley.co.za