
Opleiding: Leer die onderwyser
15
Julie
2022
-
21
Julie
2022
Leer die onderwyser is ‘n internasionale aanvaarde opleidingskursus vir permakultuur-onderwysers en volg ‘n aangepasde kurrikulum deur Rosemary Morrow en word aangebied deur Sarah Boulle en Greta Carroll. Die kriteria vir bywoning is soos volg: Erkende 72 uur PDC, 100% bywoning en die begeerte om ‘n effektiewe onderwyser te wees. Sertifikate word uitgereik deur Blue Mountains Permaculture Institute en PISA. Pryse is soos volg: Kursus met middagete (verblyf uitgesluit) vanaf R6 035 en die earlybird special (verblyf uitgesluit) vanaf R5 750 en vind plaas in Stellenbosch.
Aansoeke kan aan info@PISA.Afica gestuur word.
1179445
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Begin:
- 15 Julie @ 08:00
- Einde:
- 21 Julie @ 17:00
- Kategorie:
- KURSUSSE