Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Opleiding: Toerleier en keurder

14 Februarie 2023 - 15 Februarie 2023

Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse toerleier- en keurdersopleiding in Brandfort. Kontak Fanie van Dyk by 082 4 4952 of per e-pos js.vandyk@mweb.co.za, vir meer inligting.

Besonderhede

  • Begin: 14 Februarie 2023
  • Einde: 15 Februarie 2023
  • Kategorie: