Previous
Next

Laai Geleenthedee

Plaaskultuurfees

26 Maart 2020 - 28 Maart 2020

Die 2020 fees beloof om uniek te wees. Baie John Deere-trekkers en Ruston Hornsby-enjins vir die wat daarin belangstel.

Bergfietse, kulturele aktiwiteite, sweepslaan-kompetisie, toutrekkompetisie, beeste, perde en baie stalletjies. Teken die datum aan!

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
26 Maart 2020
Einde:
28 Maart 2020
Kategorie:
Webwerf:
https://plaaskultuurfees.org.za/

Plek

Clocolan

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.