

PMA Fresh Connections Virtuele Konferensie
18
Augustus
2020
-
20
Augustus
2020
Leer meer oor die nuutste neigings in die varsproduktebedryf. Die konferensie is jaarliks baie gewild en word vanjaar virtueel aangebied. Stuur e-pos vir meer inligting: Ljones@pma.com