

Poggenpoel Molopo-Bonsmara-produksieveiling
31
Mei
2022
Die Bonsmara-stoetery Poggenpoel Molopo van mnr. Kobus Poggenpoel van die plaas Aliceville by Setlagole naby Vryburg, Noordwes, is wyd bekend. Sy produksieveiling trek jaarliks kopers van reg oor Suid-Afrika. Die Poggenpoels se veiling vind vanjaar op 31 Mei om 11:00 by Noord-Kaap Lewende Hawe se veilingslokaal op Stella plaas. Hulle hoop om 80 sterk jong bulle aan te bied, waaronder kuddevaars. Een kuddevaar, BBM 16-96, seun van BBM 13-21, behoort ’n hoogtepunt te wees. Daar sal ook 200 vroulike diere in verskillende produksiestadiums wees. Mnr. Kobus Poggenpoel sr., 082 946 9677; mnr. Phillip Poggenpoel, 082 944 4561; mnr. Kobus Poggenpoel jr., 082 350 6231, e-pos: poggenpoelkobus@ gmail.com.
804584
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Datum:
- 31 Mei
- Tyd:
-
11:00 - 14:00
- Kategorie:
- VEILINGS
- Website:
- https://bit.ly/3EBIHOx