

Prestige Produksie-uitverkoping (Vleissentraal Frankfort)
30
Julie
2022
Die Prestige Produksie-uitverkoping vind plaas op 30 Julie om 11:00 by die Royal Auction Centre in Frankfort, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 50 SP en Kommersiële Ramme | 40 SP Dragtige Ooie | 200 Dragtige Kommersiële Ooie
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5227