
Prysoorhandiging: SA suiwelkampioenskap
25
Maart
2022
SA suiwelkampioenskap beoog om uitstekende suiwelprodukte te beloon. Die jaarlikse prysoorhandiging van die SA suiwelkampioenskap vind by die Cavalli-landgoed, Stellenbosch, plaas.