Previous
Next

Laai Geleenthedee

Quardsen Beefmaster-produksieveiling

21 Julie 2022

Die Quardsen Beefmaster-produksieveiling vind plaas op 21 Julie om 11:00 by die Winburg-veilingskrale, sowel as aanlyn met SwiftVEE.

Aanbod: 30 Beefmaster Bulle | 50 Oop Verse, reg vir bul | 7 Moontlik 3-in-1 koeie | 7 Dragtige koeie

Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5220

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
21 Julie
Tyd:
11:00
Kategorie:
Webwerf:
https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5220

Plek

Aanlyn met SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
View Plek Website

Organiseerder

SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
E-pos:
hello@swiftvee.com
View Organiseerder Website