Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Rhodes Stoepsitfees

21 Februarie - 22 Februarie

Perpektief op die lewe in die pragtige en afgeleë Rhodes.
Bespreek ‘n naweek in Rhodes – baie verblyf en stoepe om te verken.
Wandel van stoep tot stoep terwyl ons jou verwelkom in ons pragtige dorpie (middelpunt van die heelal).
Op die program het ons ‘n roos-snoei-demonstrasie, plate op die stoep, ‘n wellington-stewelgooikompetisie, kosdemonstrasies, bring-en-braai en oop mikrofoon.
Ons het ‘n verskeidenheid stoepe: wynproe, plantkwekery, wolspin, mikroskoop-ervaring, teetuin, tequila, pottebakkerylesse en wafels op ‘n plaas.
Studio House, Walkerbouts Inn en Die Rhodes-hotel maak voorsiening vir die honger en dors.
Alle stoepe en aktiwiteite sal streng gemonitor word deur fietspatrollie: Inspekteur Purl en sy assistent, Konstabel Cast-off van die Brei- en Immigrasiepolisie.

Besonderhede

Begin:
21 Februarie
Einde:
22 Februarie
Kategorie:

Organiseerder

Xoli
Foon
045 971 9003 of 073 797 2003
E-pos
info@rhodesinfo.co.za
Webwerf

Plek

Rhodes