

Riversdal-landbouskou
19
Februarie
2020
-
23
Februarie
2020
Riversdal-landbouskou. Miniatuurperdjies, Saalperde, skouspring, SABoerperde se Wes-Kaapsestreekkampioenskap. Pluimvee: Beoordeling van hoenders, eende, kalkoene en eiers. Beeste: Melk-en-vleisrasse. Skape: Merinostreekskou en -slaglamkompetisie. Wes-Kaapse Boerbokstreekskou. Boerboel- en -jeugskou. E-pos: antoinette@interbilt.com.