

Robedi and Friends Live Auction
28
April
2022
-
30
April
2022
Robedi Game Breeders se werksaamhede het in 2012 begin. Die besigheid is geleë net buite Mookgophong op die plaas Klipfontein en word bestuur deur Jaco Botma. Jaco se passie spruit uit 10 jaar se intensiewe navorsing en belangstelling in wild, hul habitat, gunstige toestande en die perfekte omgewing vir optimale wildteling.
Jaco se benadering, belangstelling en passie vir die diere en hul omgewing is die kombinasie wat die lang lewe van Robedi Game Breeders sal verseker.
Datum: 30 April
Tyd: 11:00
Plek: Loft at Nine