Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Roofdierbestuur

27 Junie 2024

Die Endangered Wildlife-trust, Cape Leopard-trust en Vulture Safe Zone bied praktiese opleiding en bewusmaking aan oor roofdierbestuur.
Die program bied inligting oor verskillende roofdierspesies en hul gedrag en evaluasie van ‘n karkas van ‘n dier wat aangeval is.
Eweneens sal verskillende metodes om roofdiere te bestuur en maniere om die impak van predasie te verminder, bespreek word. Die dae word afgesluit met ‘n praktiese sessie oor hoe om die skuldige party te identifiseer.

Besonderhede

Datum:
27 Junie 2024
Kategorie:

Organiseerder

Danielle du Toit (nuwe)
Foon
066 538 4650

Plek

Camdeboo- nasionale park
Graaff-Reinet, + Kaart