Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

RPO-inligtingsessie

1 Oktober 2024

Van 09:00 tot laat die aand. Kom geniet ‘n dag met verskeie uitstallings en toesprake deur gassprekers. Die aand gaan ‘n heerlike steak-ete voorgesit word, met ‘n musiekvertoning. Kontantkroeg beskikbaar.

Registrasiekoste beloop R250 per persoon (sluit die aandete en toegang tot musiekvertoning in).

Stalletjiespasie beskikbaar.

Besonderhede

  • Datum: 1 Oktober 2024
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek