Previous
Next

Laai Geleenthedee

SA Stamboek Elite-funksie

26 April 2021

Die topbulle van 24 beesrasse in SA Stamboek en Vleissentraal se Elite-bulgroeitoetsklas is aangewys. Die jaarlikse elitefunksie vind op Maandag 26 April virtueel plaas. Tydens hierdie funksie sal die telers, bulle, rasse en telersgenootskappe vereer word.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
26 April 2021
Tyd:
19:00 - 21:00
Kategorie: