
SA Vrouelandbou-unie-kongres
27
Oktober
2021
-
28
Oktober
2021
Die SAVLU is op 28 Oktober 90 jaar oud en die verjaardagvieringe val saam met die driejaarlikse kongres. Die tema vir die jaar en vir die kongres is “Eer die verlede,vier die hede en omhels die toekoms”. E-pos: president@savlu.co.za.