Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte

05 Julie 2023 - 07 Julie 2023

Die SA Gourmet-sampioenakademie is die voorste verskaffer van sampioenopleiding en bewusmaking in die Suidelike Halfrond met ‘n teenwoordigheid in sleutelmarkte in Afrika, Europa, Oos- en Suidoos-Asië en die Indiese Oseaan-eilande, wat maatskappye sowel as individue bedien. Hul komende kursus vind plaas vanaf 6 tot 7 Julie. Vir meer inligting oor dié kursus e-pos info@mushroomacademy.com of besoek  www.mushroom academy.com.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
5 Julie 2023
Einde:
7 Julie 2023
:
,
Webwerf:
www.mushroom academy.com