Previous
Next

Laai Geleenthedee

Senekal Skou

31 Maart 2022 - 02 April 2022

Senekal hou hul 112de nywerheids- en perdeskou! ‘n Verskeidenheid stalletjies, perde, hoenders, vermaak en aktiwiteite word. Pret vir almal! ‘n Skou met die gees van ‘n fees. Moet dit nie misloop nie!

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
31 Maart
Einde:
2 April
Kategorie:

Plek

Senekal

Organiseerder

Leigh-Ann van Rensburg
Telefoon:
0828544546
E-pos:
senekalskou@gmail.com
View Organiseerder Website