Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Senekal-skou

3 April - 5 April

R150

Senekal bied hul jaarlikse landbou-, nywerheids- en perdeskou aan vanaf 3 tot 5 April 2025.

Hierdie spoggeleentheid is die vertoonvenster van die Oos-Vrystaat waar jy ‘n volwaardige plattelandse ondervinding kan ervaar in die hartjie van die pragtige Vrystaat-provinsie. Daar is ‘n groot verskeidenheid stalletjies met onder andere vellies, plante, geskenke, speelgoed, klere, heerlike kos, ‘n steakhouse, biertent en die beste koffie in die kontrei. Snotkop tree op vanaf 19:00 op Vrydag 4 April en Bok van Blerk se vertoning is Saterdag 5 April om 19:00. Kaartjies kan vooraf bespreek word by Leigh-Ann by 082 854 4546. Hou ons Facebook-blad en webwerf dop vir meer inligting.

Besonderhede

Begin:
3 April
Einde:
5 April
Koste:
R150
Kategorie:
Webwerf:
www.senekalskou.co.za

Organiseerder

Leigh-Ann
Foon
082 854 4546

Plek

Senekal