

Senekal-skou
30
Maart
2022
-
02
April
2022
Senekal hou hul 112de landbouskou! ‘n Feestelike geleentheid waar die perde skou, nywerheid skou, hoenders, vee, vermaak en lekker kuiers plaasvind! Pret vir almal! Moet dit nie misloop nie, ‘n Unieke plattelandse ondervinding!