Laai Geleenthedee

Sentraal-Suid Koöperasie-boeredag

07 September 2020

Sentraal-Suid Koöperasie se boeredag word vanjaar digitaal aangebied! Deelname is gratis. Vrae aan navorsers kan aan dr. Johann Strauss, navorser oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou, by JohannSt@elsenburg.com gestuur word. Kyk die video vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
7 September
Geleentheid Categories:
,
Webtuiste:
www.blwk.co.za