

Shona Langa- en gasverkopersveiling
19
Februarie
2021
Kopers kan ‘n verskeidenheid kwaliteit eksotiese-, vlakte-, jag- en teelwild verwag. Klem lê natuurlik op Shona Langa se besonderse genetika. Buffels, asook Golden Kings-wildebeeste aangebied. Hier is iets vir elke boer!