Previous
Next

Laai Geleenthedee

SHS-boereweek

28 Februarie 2022 - 04 Maart 2022

Southern Hemisphere Seeds stel biotegnologie vir die sojamark bekend – ‘n eerste in die afgelope 20 jaar! Die bekendstellingsweek vind plaas op Southern Hemisphere Seeds se plaas by Pyramid, Pretoria. Kom leer hoe jy jou sojaboonproduksie kan verbeter deur die nuutste tegnologie in die mark te gebruik. Klik hier vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
28 Februarie @ 08:00
Einde:
4 Maart @ 17:00
Kategorie: