Aangebied deur Stellenbosch-universiteit. Aanlyn en in persoon.
Aanbieders: Bekker Wessels, Gideon van Zyl, prof. Johan Burger, Philip Rebel, prof. Adele Mcleod.
Hierdie kortkursus dek die basiese beginsels en praktyke van plantsiektebeheer in kommersiële landbou. Die inhoud van hierdie kursus sal die grondslag lê vir ‘n beter begrip van die beginsels van plantsiektebeheer en kennis van hierdie veld bevorder vir verdere studie in ander kursusse.