

Siekverlof en inentings in die werkplek
23
September
2021
Siekverlof weens Covid?
Hoe hanteer mens inentings by die werkplek?
Covid aansteking by die werk, is ek verantwoordelik?
Kwarantyn en werk?
Mag ek inentings afdwing?
Hoe beskerm ek werkers en personeel?
Wat is my as werkgewer se verantwoordelikheid en verpligting en watter is die werker s’n self?
HORTGRO in samewerking met arbeidspraktisyn, Andre Bloem, bied ‘n gratis webinaar aan om van die kwellendste vrae rondom Covid, inentings, siekverlof en die werkplek te bespreek