

Skog-boeredag
07
September
2020
Die Swartland-kleingraanontwikkelingsgroep se boeredag word vanjaar digitaal aangebied! Deelname is gratis. Vrae aan navorsers kan aan dr. Johann Strauss, navorser oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou, by JohannSt@elsenburg.com gestuur word. Kyk die video vir meer inligting.