Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Sugarfest

26 Junie 2024 - 27 Junie 2024

‘n Handelskou vir die Suid-Afrikaanse suiker- en makadamiabedryf, Mtunzini. Boere, vervaardigers en ander belangstellendes kan die jongste in boerderytoerusting bekyk.

Besonderhede

  • Begin: 26 Junie 2024
  • Einde: 27 Junie 2024
  • Kategorie:

Organiseerders

Plek