
- Hierdie geleentheid is al verby
Suid-Afrikaanse Boerboeltelersverenigingskou
4 November 2022 - 5 November 2022
Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging skou (SABBS) op Mistico, Paarl vind vanjaar op 4-5 November plaas. SABBS is verantwoordelik vir die standaarde wat identifikasie, aantekening, evaluering en verbetering van die ras reguleer. Kontak Lititia by 082 874 6212, vir meer inligting.